Tag: Waarom die SAID stawende dokumente aanvra
-
Waarom die SAID stawende dokumente aanvra
Die meeste belastingbetalers ken daardie aaklige gevoel wanneer die SAID stawende dokumente aanvra. Watter stawende dokumente moet ek voorlê? Word ek nou geoudit? Het ek ‘n fout gemaak op my belastingopgawe? Gaan die SAID my tronk toe stuur? Waarom het die SAID my gekies? Die SAID is baie geheimsinnig oor die manier waarop hulle te…