Tag: voorlopige belasting
-
Die berekening van rente betaalbaar tussen belastingbetalers en die SAID
Die Wet op Belastingadministrasie (Engels: Tax Administration Act of TAA) skryf algemene beginsels voor wat toegepas moet word wanneer rente aan of deur die SAID betaalbaar, bereken word. Die doel hiervan is om ‘n meer regverdige en uniforme manier van renteberekening daar te stel vir beide belastingbetalers en die SAID. Soos met die meeste dinge…