Tag: inkomstebelasting
-
Ek het geld gesteel – Moet ek belasting daarop betaal?
Al ooit daarvan gehoor dat ‘n dief gesteelde geld verklaar vir inkomstebelastingdoeleindes? Dink u dat diewe gesteelde geld behoort te verklaar as deel van hul belasbare inkomste? Volgens verskeie hofsake in dié verband is gesteelde geld wat verkry is deur diefstal, verduistering of bedrog belasbaar in die hande van die dief. Nog ‘n vraag: Kan…