Tag: Finansiële jaar
-
Korporatiewe beheer – Finansiële jaareinde
Die finansiële jaar van ’n maatskappy staan bekend as die rekenkundige periode. Ingevolge artikel 27 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), het elke maatskappy wat geregistreer is ingevolge die Wet ’n finansiële jaareinde. Hierdie datum word vervat op die Kennisgewing van Inkorporasie-dokument van ’n betrokke maatskappy. Die eerste finansiële jaareinde van ’n…