Tag: erfgename
-
Belastingbeplanning: Minder ja, maar nie niks nie
Belastingbeplanning is noodsaaklik om te verseker dat jou welverdiende Rande, binne alle wette en regulasies van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Inkomstebelastingwet, te rek vir die nabye toekoms maar ook vir jou goue jare. Dit is ‘n gegewe dat almal iewers belasting sal betaal, ongeag hoe haarfyn jou beplanning is. Daar is ‘n diverse verskeidenheid…