Tag: boedelbeplanning
-
Sekere riglyne vir boedelbeplanning
Die hoofdoel met boedelbeplanning is om toe te sien dat soveel as moontlik van jou geakkumuleerde rykdom vir jou eie voordeel aangewend word en vir die maksimum voordeel van jou afhanklikes by jou dood. “Boedelbeplanning” word gedefinieer as die proses waarin ‘n program geskep en bestuur word om: Jou bates tydens jou leeftyd in stand…