Tag: Administratiewe boete
-
Sperdatums vir individue en administratiewe boetes
Die belastingseisoen het op 1 Julie 2018 oopgemaak en die sperdatums vir die huidige belastingseisoen is as volg: Tipe belastingpligtige Kanaal Sperdatum Alle belastingpligtiges Per hand by ’n SAID-tak 21 September 2018 Nie-voorlopige betaler eFiling of per elektroniese indiening by ’n SAID-tak 31 Oktober 2018 Voorlopige…